Goudveld-Hoërskool streef om ‘n toonaangewende Christelike, Afrikaansmedium skool in die Goudveld en die Vrystaat te bly. Dit wil
ons bereik deur elke leerder toe te rus vir verdere studie of werkgeleenthede, sodat hy/sy ons skool met ‘n toekomsverwagting kan
verlaat.