Welkom by goutieland!

Akademie

Goudveld-Hoërskool het altyd akademiese uitnemendheid as sy prioriteit gestel. Dit is, en sal altyd, die skool se belangrikste fokuspunt wees. Ons onderwysers is goed opgelei en werk regtig uitsonderlik hard.

sport

Ons glo daaraan dat ons leerder gebalanseerd moet lewe, daarom het ons 'n uitgebreide sportprogram wat in elke sportliefhebber se kraal sal pas. Ons leerders presteer op hoë vlak en ons kompeteer met die beste skole in die provinsie. Selfs op nasionale vlak is verskeie van ons leerders bedrywig en presteer goed.

Kultuur

As top Afrikaanse skool is ons kultuuraktiwiteite inherent tot ons Afrikaanse karakter en opleiding

Kunste akademie

Goudveld-Hoërskool is die plek om jou ingebore kreatiewe vermoëns uit te leef en te ontwikkel deur ons uitstekende Musiek Akademie.

Waarnemende Adjunkhoof : Me. Hester Nortje
Waarnemende Skoolhoof : Mnr. Stolk
Waarnemende Adjunkhoof : Me. Madri Harmse

Ons Visie

Goudveld-Hoërskool streef om ‘n toonaangewende Christelike, Afrikaansmedium skool in die Goudveld en die Vrystaat te bly. Dit wil
ons bereik deur elke leerder toe te rus vir verdere studie of werkgeleenthede, sodat hy/sy ons skool met ‘n toekomsverwagting kan
verlaat.

Jongste Nuus

Tennis:…

Tennis: Baie geluk aan Waldo Baretto wat 5de geëindig het die afgelope naweek by die Vrystaat Mini in Bloemfontein vir

Lees Meer »