Prys die Heer- Oase Gemeente

Die Here is my vesting
Die Here is my krag
Hy’s my bron en Hy’s my Redder
Die een op wie ek wag

Die Here is my voorspoed
Hy sal vir my voorsien
Soos ‘n pa sorg vir sy kinders
Gee Hy meer as wat ek ooit sou kon verdien

Prys die Here, o my siel
Prys die Heer want Hy is goed
Prys die Here als wat lewe
Prys die Heer

Prys die Here, o my siel
Prys die Heer want Hy is goed
Prys die Here als wat lewe
Prys die Heer

Die Here is my vesting
Die Here is my krag
Hy’s my bron en Hy’s my Redder
Die een op wie ek wag

Die Here is my voorspoed
Hy sal vir my voorsien
Soos ‘n pa sorg vir sy kinders
Gee Hy meer as wat ek ooit sou kon verdien

Prys die Here, o my siel
Prys die Heer want Hy is goed
Prys die Here als wat lewe
Prys die Heer

Prys die Here, o my siel
Prys die Heer want Hy is goed
Prys die Here als wat lewe
Prys die Heer

En die hele skepping sing nou saam
En alles wat lewe roem Sy naam

Prys die Here, o my siel
Prys die Heer want Hy is goed
Prys die Here als wat lewe
Prys die Heer

Prys die Here, o my siel
Prys die Heer want Hy is goed
Prys die Here als wat lewe
Prys die Heer

Die Here is my vesting
Die Here is my krag
Hy’s my bron en Hy’s my Redder
Die een op wie ek wag