Jongste Nuus

Gouties wil graag na afloop van ons suksesvolle atletiekseisoen (in hierdie covid tyd) ons atlete, hul afrigters en ouers, asook ons skool personeel bedank vir hulle toewyding en opoffering! Spesifiek Juff. Roxy Siebert, Madri Harmse en Brenda Lee-Neethling vir al die administrasie rondom die skool se registrasie by ASA en al die beplanning om atlete by kwalifiserende byeenkomste te kry! Vir elke afrigter wat hulle atlete bly motiveer het! Vir elke ouer en afrigter wat deur ń heining hulle… More…

Gouties wil graag na afloop van ons suksesvolle atletiekseisoen (in hierdie covid tyd) ons atlete, hul afrigters en ouers, asook ons skool personeel bedank vir hulle toewyding en opoffering! Spesifiek Juff. Roxy Siebert, Madri Harmse en Brenda Lee-Neethling vir al die administrasie rondom die skool se registrasie by ASA en

Lees Meer »