Jongste Nuus

Baie geluk aan die volgende leerders wat gekies is vir die 0/14 Lejweleputswa Hokkie span….
August 25, 2021
Baie geluk aan die volgende leerders wat gekies is vir die 0/14 Lejweleputswa Hokkie span. Kaylen Human Alicia Viljoen Dimpho Thekiso Mianique Lombard Ons is baie trots op julle! (Maskers is net vir foto doeleindes afgehaal) Source

Baie geluk aan die volgende leerders wat gekies is vir die 0/14 Noord Vrystaat hokkie span….
August 25, 2021
Baie geluk aan die volgende leerders wat gekies is vir die 0/14 Noord Vrystaat hokkie span. Dimpho Thekiso Mianique Lombard Ons is baie trots op julle! (Maskers is net vir foto doeleindes afgehaal) Source

Baie geluk aan Mohato Ntsodi wat gekies is vir die 0/18A NVS Hokkie….
August 25, 2021
Baie geluk aan Mohato Ntsodi wat gekies is vir die 0/18A NVS Hokkie. Source

Baie geluk aan die volgende leerders wat gekies is vir die 0/16 Lejweleputswa Hokkie….
August 25, 2021
Baie geluk aan die volgende leerders wat gekies is vir die 0/16 Lejweleputswa Hokkie. Riegardt Erasmus Christo Swanepoel SG Hamman Dillen Radyn Lerato Mokhoteli Marco Botha (Maskers is net vir foto doeleindes afgehaal) Source