Jongste Nuus


Baie geluk aan die volgende leerders wat deur is na die volgende rondte van die proewe vir die Cravenweek seuns 0/18…
August 26, 2021
Baie geluk aan die volgende leerders wat deur is na die volgende rondte van die proewe vir die Cravenweek seuns 0/18 Corne Uys Steve Nortje Kian Kirsten Ruan du Preez Gavin v Biljon Jason Turner Ryan Jacobs Justin Myburgh Source

Baie geluk aan Katie Moloi wat gekies is vir die 0/15 Vrystaat Jaguar netbal span….
August 26, 2021
Baie geluk aan Katie Moloi wat gekies is vir die 0/15 Vrystaat Jaguar netbal span. Gouties is baie trots op jou! Source

Baie geluk aan Nonnie Mjaliswa en Atlehang Molaoa wat gekies is vir die 0/16 Vrystaat Jaguar netbal span….
August 26, 2021
Baie geluk aan Nonnie Mjaliswa en Atlehang Molaoa wat gekies is vir die 0/16 Vrystaat Jaguar netbal span. Gouties is baie trots op julle! (Maskers is net vir foto doeleindes afgehaal) Source