Jongste Nuus

Model:…
Model: Ashleigh Healey het Saterdag aan Talent Africa deelgeneem en in drie kategorië van modelwerk ( casual, high fashion, formal) en is deur na die Nasionale Kompetisie wat in Oktober plaasvind. Baie geluk Ashleigh ons as Gouties is baie trots op jou! Source

Model:…
Model: Ashley van Deemter het Saterdag aan Talent Africa deelgeneem en vir twee kategoriee van model 80% behaal en is deur na die Nationale Kompetisie wat in Oktober plaasvind. Baie geluk Ashley ons as Gouties is baie trots op jou! Source

Dans:…
Dans: Graag wil Goudveld Hoërskool vir Mekyli du Plessis wat die naweek aan Talent Africa kompetisie deelgeneem het baie geluk sê. Hierdie was haar 1ste kompetisie en sy dans nog ni eens n jaar lank nie. Sy het in al haar items Goud gekry, en is ook deur na die

Baie geluk aan Ashley van Deemter! Sy het Saterdag deelgeneem aan Talent Africa en in twee kategorieë van modelwerk 80% behaal! Sy is ook deur na die nasionale kompetisie wat in Oktober plaasvind!…
Baie geluk aan Ashley van Deemter! Sy het Saterdag deelgeneem aan Talent Africa en in twee kategorieë van modelwerk 80% behaal! Sy is ook deur na die nasionale kompetisie wat in Oktober plaasvind! Source