Goutie Hokkie…


Goutie Hokkie
*Ons Goutie Hokkie Kraai Koning 2022 !!!*
Die Gouties het 9 spanne in die Liga insgeskryf , 7 van ons spanne WEN die liga!!!
Ons is baie trots op elke speler wat super hard gewerk het reg deur die jaar!!! Dankie vir elke ouer se ondersteuning.
Die seisoen is nog nie klaar nie die 0/14, 0/16 seuns en dogters en die 1ste Dogters speel in die Vrystaat beker finaal.
Die Goutie Hokkie Akademie begin ook Vrydag 19 Aug waar alle Gr7 leerders gratis afrigting by ons Goutie afrigters.
#goutiehokkie
#goutietrots








Source

Leave a Reply