Baie geluk aan Roelof Oelofse wat ń goue toekennig ontvang het vir sy Eskom Expo projek!…


Baie geluk aan Roelof Oelofse wat ń goue toekennig ontvang het vir sy Eskom Expo projek!
Sy projek het gehandel oor die leer van wiskunde na Covid-19.
Knap gedaan Roelof, ons is trots op jou skitterende prestasie!




Source

Leave a Reply