• 057 352 7187
  • Mon - Fri: 7:15 - 17:00

Gouties SPOG!!!!!…


Gouties SPOG!!!!!

Ons wen die Afrikaans-Ekspo saam met Hoërskool Pretoria-Noord en deel die prys van R10000. Dus kry ons R5000.

Nolwazi Soka is een van die opstelwenners. Josh Hewitt is een van Tekenkuns se wenners.

Ons is baie trots op julle. Welgedaan!!!!!
.






Source

Leave a Reply