• 057 352 7187
  • Mon - Fri: 7:15 - 17:00

Dit is met groot hartseer wat ons die nuus deel van die afsterwe van een van die Gouties se grootste ondersteuners!!! OUMA HESTER BENECKE gaan gemis word langs elke Netbal/Rugbyveld , elke Melodrama en elke Oueraand!!! Dankie dat ouma ons op ons tone gehou het! Jou stoel agter die pale gaan leeg wees, Jy gaan gemis word. Sterkte aan die BENECKE familie!

Source

Leave a Reply